Hierdie is n pragtige storie Mooi love story Daar is dele wat die skrywer regtig geheimsinnig is en mens wil weet aanhou blaai n Tweede kans het my ingetrek ek kon nie by my ander werk uitkom nie Baie geluk Francine 1991241216 n Tweede Kans is nie almal beskore nie Die storie neem die leser op n emosionele ontdekkingstog van passie liefde en keuses In hierdie reis moet die karakters hulle keuses verdedig en self tot die besef kom dat hulle n tweede kans verdien Ek hou van die manier waarop die intimiteit uitgebeeld word Dit laat die leser die keuse om self die tonele in te kleur Genotvolle leesstof en kan met n geruste hart aanbeveel word 1991241216
Liefde en ambisie kan nie saam realiseer nie n Tweede Kans is n passievolle verhaal van liefde opofferings en die najaag van drome Damian Cooper is nie net toegewyd aan sy rugbyloopbaan nie maar ook aan die familieplaas en die teelprogramme op Nyathi Sy lewe is sorgvuldig beplan totdat hy Lynn Marie Brown ontmoet n ambisieuse prokureur wat haar Meestersgraad in Australi wil behaal Die konneksie is onmiddellik intens en onmoontlik om te ignoreer Damian en Lynn se begeertes bots met hul drome en beide word gedwing om moeilike besluite te neem Liefde en ambisie kan nie saam realiseer nie Die noodlot en n onverwagte Kupido het maande later ander planne Die aantrekkingskrag tussen Damian en Lynn is nog net so sterk Weer n keer word hulle geteister met n onmoontlik keuse In hierdie liefdesverhaal delf Francine Beaton in twee siele wat saamgebring en geskei word deur hul eie drome Gaan Damian en Lynn n manier vind om hul liefde en persoonlike aspirasies te vervleg Kry die antwoord in n Tweede Kans n storie van liefde verlies en die onteenseglike soeke na liefde n Tweede Kans Verspeelde Kanse Trilogie Book 2 Afrikaans Edition Having spent decades devouring romance novels South African born romance writer Francine Beaton lives in Glasgow with her Scottish husband She published her debut novel Eye on the Ball and the first book in the Taste for Love series in 2018..