Vasbyt Vyf: Die ontvoering (Afrikaans Edition) By Eleanor Lombard
Vasbyt vyfj
Site_link post a commentToe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop het hy nie n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie Saam met Handr sy beste vriend probeer hy die bal terugkry net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan Wat maak hulle nou Die grootmense glo hulle nie maar Jaco en Handr w t wat hulle gesien het en daar is net een hulle moet die meisies red Maar toe al hulle planne verkeerd loop word die twee seuns sowel as Jaco se sussie Karli ook deur die ontvoerders vasgekeer Nou moet die vyf kinders leer vasbyt en planne maak Vasbyt Vyf Die ontvoering Afrikaans Edition In Eleanor Lombard se tweede roman vir jong lesers skep sy n boeiende verhaal rondom n baie aktuele en skrikwekkende tema naamlik di van mensehandel en hier in besonder die ontvoering en verkoop van kinders Die vyf kinders wat aangehou word is op hulself aangewese om te probeer ontkom aan die situasie Die oulike planne wat hulle beraam maak die moeilike tema meer verteerbaar terwyl daar waardevolle wenke sommer so terloops in die storielyn ingewerk word Die TikTok Internasionale handgebaar om gevaar aan te dui word verduidelik asook n maklike manier om n motorregistrasienommer te memoriseer Die karakters deel om die beurt hierdie wenke wat lesers beslis kan onthou want ongelukkig lewe ons in gevaarlike tye. Book Vasbyt vyft Daar is ook n waarskuwing teen die deel van persoonlike inligting oor minderjariges wat misdadige elemente kan help om kinders op sosial media te identifiseer en op te spoor Dit mag dalk nou klink asof daar gepreek word in die boek maar dit is glad nie die geval nie Dit is eerstens n verhaal van vyf dapper kinders wat nie hulle lot gelate aanvaar nie Deur spanwerk en gesamentlike breinkrag en talente slaag hulle daarin om n sindikaat oop te vlek en kom hulle redelik ongeskonde daarvan af Daar is laastens ook verwysing na berading wat die maats ondergaan Nog n belangrike saak wat vermelding verdien. Vasbyt vyfb Die boek is uitgegee deur Lapa Uitgewers en is beskikbaar as gedrukte sowel as e boek op Lapa se webwerf 95 VasbytVyfDieOntvoering Eleanor Lombard Lapa Nuwe speelding vra aandag Onmiddellik En juis dit het die probleem veroorsaak As Jaco nie so haastig was om sy nuwe rugbybal te beproef nie sou hy dit nie oor die kwaai buurman se muur geskop het en met mensehandelaars deurmekaar geraak het nie Jaco en Karli is tweeling wat pas hulle dertiende verjaarsdag gevier het Karli het netbalbal gekry Jaco rugbybal Hy en sy beste vriend Handr wou net die nuwe bal in die tuin rondskop maar as dit nie daarvoor was nie het hulle nooit vir Lerato en Bella ontmoet nie en sou die twee meisies as slagoffers van sindikaat oor die grens na Lesotho gesmokkel gewees het Jaco Karli Handr Bella en Lerato is die kinderhelde in hierdie verhaal met geen volwassenes om hulle te red nie Hulle gesamentlike kennis en spanwerk is al wat hulle kan tot hulle beskikking het En juis daarin l die bekoring van die verhaal Nuttige wenke waardeur kinders hulleself kan beveilig is subtiel in die teks verweef Die gevare van te veel inligting aangaande minderjariges se identiteit op sosiale media metodes om registrasienommers van voertuie te memoriseer die internasionale TikTok handteken om hulp en hoe om alledaagse voorwerpe vir selfverdediging aan te wend is maar enkele voorbeelde hiervan Sonder om enigsins in die didaktiese verstrengel te raak is die avonture van die Vasbyt Vyf relevante en aktuele avontuurverhaal vir jong lesers Uitdieperdsebek 95
Vasbyt Vyf: Die ontvoering (Afrikaans Edition) By Eleanor Lombard |
0637000293 |
9780637000291 |
Afrikaans |
95 |
Kindle Edition |
Book Vasbyt vyft |
Book Vasbyt vyfxx |
Book Vasbyt vyfos |
Book Vasbyt vyfi |
Book Vasbyt vyfinance |
Book Vasbyt vyfy |
Book Vasbyt vyfy wellness |
Book Vasbyt vyfcu |
Book Vasbyt vyfemla |
Vasbyt Vyf book |
Vasbyt Vyf booking |
Vasbyt Vyf booklet |
Vasbyt Vyf booker |
Vasbyt Vyf bookworm |
Vasbyt Vyf bookkeeping |
