Die Willewragtig Langsaan By Bets Smith

Bets Smith het haarself oortref met haar nuutste Romanza Die willewragtig langsaan Ek was nie vir n oomblik verveeld met die ontwikkelende en konstant veranderende verhouding tussen Laynie en Stefan oftewel die willewragtig nie. Ek was ordentlik verergd vir sy onbeskofte houding met die intrapslag maar toe het die man my guns en empatie verdien met die manier waarop hy ingestel was op Laynie en klein Dawie se behoeftes Net om later weer sy onversetlike kant te wys Laynie is een van n identiese tweeling wat n besondere sterk band met mekaar het Elsabe se probleemswangerskap loop uit op n lewensbedreigende klimaks vir beide susters Hierdie situasie dwing Stefan om indringend na sy onverwerkte traumas te kyk n Lieflike romanse vir die maand van liefde Kry dit gerus indien dit nog nie op jou rak is nie Dit is in gedrukte sowel as e boek formaat te koop op Lapa Uitgewers se webwerf Bets Smith

Die Willewragtig Langsaan By Bets Smith
9781779870278
Afrikaans
192
Paperback
N die trauma van n onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel Sy gebruik n deel van die opbrengs om n lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy n krimi wil skryf Met haar aankoms kruis haar paaie met haar buurman Stefan Koeglenberg Die stormagtige ontmoeting tussen Laynie en Stefan is nie die ideale afskop vir goeie buurmanskap nie en in Laynie se gedagtes is hy n hierdie voorval die willewragtig langsaan n Wapenstilstand en versigtige vriendskap ontwikkel tussen hulle maar Stefan sukkel om die dood van sy vrou en hul seuntjie te verwerk en sluit sy hart vir n kans op nuwe geluk Die liefde loop egter sy eie pad en het die vermo om selfs die diepste seer te genees Die Willewragtig LangsaanBets Smith het begin skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry Sy hou aan met skryf omdat sy in die liefde en in gelukkige eindes glo en voel mense het in n harde w reld nodig om herinner te word daaraan dat die goeie nog kan se vier Omdat sy goedvoelstories skryf is die hele skeppingsproses vir haar terapeuties Selfs die skryf van spanningsverhale help om van aggressie en frustrasies ontslae te raak want die skurke word aangekeer en ry op die ou end aan die pen Sy is n afgetrede onderwyser wat tans in Reebok in die Suidkaap bly Hul uitsig op die see en die pragtige omgewing is n inspirasie vir enige skrywer Sy en haar man is reeds 39 jaar getroud Hy verstaan haar giere en geite en Bets Smith het begin skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kon die storie wat binne broei op papier kry Sy hou aan met skryf omdat sy in die liefde en in gelukkige eindes glo en voel mense het in n harde w reld nodig om herinner te word daaraan dat die goeie nog kan se vier Omdat sy goedvoelstories skryf is die hele skeppingsproses vir haar terapeuties Selfs die skryf van spanningsverhale help om van aggressie en frustrasies ontslae te raak want die skurke word aangekeer en ry op die ou end aan die pen Sy is n afgetrede onderwyser wat tans in Reebok in die Suidkaap bly Hul uitsig op die see en die pragtige omgewing is n inspirasie vir enige skrywer Sy en haar man is reeds 39 jaar getroud Hy verstaan haar giere en geite en ondersteun haar in alles wat sy aanpak Haar twee getroude kinders met n eiesoortige humorsin hou haar voete op die aarde en haar vier kleinkinders is n groot vreugde in haar lewe site_link Die Willewragtig Langsaan.