Liefde Genees By Malene Breytenbach

Kindle Liefde geneeskundige

Ek was sommer be ndruk met die heldin dokter Madeline du Bois wat n onwelkome attensie sonder skroom met woord en daad te gaan sommer vroeg vroeg in die verhaal Moenie weer aan my vat nie kap sy hom trek haar hand uit syne en loop vinnig uit p. Book Liefde geneeskrachtige 36 Madeline staan tewens strykdeur haar man teenoor enigeen wat haar wil intimideer of dit n geharde huursoldaat is of n sielkundige of die imponerende eienaar van die kliniek waar sy n pos aanvaar. Liefde geneeskrachtige kruiden Om n mediese romanse te skryf verg heelwat navorsing soos Malene Breytenbach onlangs in n onderhoud met Maroela Media ges het Presies ook soos ek dit beleef het met die lees van Liefde genees Die storielyn oortuig en die uiteenlopende karakters waarvan daar heelwat is sorg dat dit deurentyd interessant bly Dit is altyd vir my n pluspunt as daar unieke areas vir konflik geskep word Een daarvan is professionele jaloesie wat sy aaklige kop wys by een van die randkarakters Dan is daar ook die buitengewone werklikheid van huursoldate en werk van geneeshere in oorloggeteisterde gebiede hoewel dit ter agtergrond is en nie die romantiese verwikkelinge oorheers nie. Liefde geneeskrachtige planten Dit kwalifiseer dus as n romanse met n verskil maar met die nodige begeertes en emosionele hoogte en laagtepunte om aanhangers van di genre tevrede te stel Die gedrukte sowel as e boek is beskikbaar op Lapa Uitgewers se webwerf met n lekker korting vandag ter viering van Valentynsdag Malene Breytenbach

Liefde Genees By Malene Breytenbach
9781779870209
Afrikaans
192
Paperback
Book Liefde geneeskunde
Book Liefde geneesmiddelen
Book Liefde geneesmiddeleninformatiebank
Book Liefde geneesmiddelenwet
Book Liefde geneeskrachtige
Book Liefde geneesleer
Book Liefde geneeskunde voor
Book Liefde geneeskundige
Liefde Genees book
Liefde Genees booking
Liefde Genees booklet
Liefde Genees booker
Liefde Genees bookworm
Liefde Genees bookkeeping
PDF Liefde genees
Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met n verpleegster en sy besluit om die huwelik te be indig Sy doen aansoek vir n pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek kliniek buite Stellenbosch waar sy die eienaar dokter Brian Thompson ontmoet Madeline voel dadelik sterk aangetrokke tot Brian al is sy nou versigtig vir mans Brian reken hy rou nog oor sy oorlede vrou maar besef ook dat hy Madeline nie kan weerstaan nie Nie een van die twee beoog weer n verhouding nie maar hulle kan ook nie die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie Sal hulle die vele uitdagings kan oorwin en toelaat dat die liefde ou wonde genees Liefde Genees site_link post a commentLiefde Genees.