Droomwerk By Pieter Odendaal
Droomverklaring Die stuk oor drie geslagte is gebaseer op die 17de eeuse slavin in Karel Schoeman se Armosyn van die Kaap senaatsdebatte van Piet Odendaal in die 1970 s en die geskiedenis van die Odendaal familie in Suid Afrika Dit ondersoek onder andere die gevolge van intergenerasie trauma en die spanning tussen Westerse psigiatrie en Afrika spiritualiteit Droomwerk Droomwerk Pieter Odendaal ProteaBoekhuisDramatekste is dikwels stiefkinders wanneer leeskeuses gemaak word Daar is waarskynlik etlike redes daarvoor maar een is gewis die feit dat die leser se gemaksone uitgedaag word n Suksesvolle dramateks moet in veel minder woorde as die meerderheid van letterkundige tekste met die uitsondering van po sie aan die leser n multi sensoriese ervaring bied die karakters en ruimte moet gevisualiseer word die dialoog moet in die verbeelding gehoor word en reuke en byklanke moet oortuigend aangebied en ervaar word Geen geringe taak nie. Droomverklaring Die eksposisie van hierdie dramateks is wat beide tyd en ruimte betref reeds n inleiding tot die droomtema Petrus is in n psigiatriese hospitaal terwyl sy oupa sterwend in n ander hospitaal is maar beide is gelyktydig op die verhoog Diana wat later Petrus se stammoeder blyk te wees is in n veel vroe r tyd en ander ruimte teenwoordig Petrus steek die grense tussen werklikheid en verbeelding oor wanneer hy asof in n droom haar oerpyn en haar soektog na haar verlore dogter beleef Teenoor hom herleef sy oupa n voormalige apartheidsenator sy toesprake uit sy verlede in totale ontkenning van die magsvergrype en diskriminasie waardeur dit gekenmerk is Spanning bou in beide ruimtes op Diana se desperate vrae kan bes moontlik deur Petrus se oupa beantwoord word maar hy verkeer tussen droom en werklikheid terwyl sy uurglas vinnig leegloop Sy onwilligheid om te onthou is in kontras met Petrus se toenemende angs wanneer hy verneem dat elektro konvulsiewe terapie op hom toegepas gaan word en dat hy sy geheue grotendeels sal moet prysgee as gevolg daarvan Die onderskeid tussen hede en verlede droom en werklikheid en hede en verlede vervaag toenemend en Petrus se onvermo om daartussen te onderskei word vergestalt deur dieselfde akteurs vir die rolle van karakters in die hede en verlede te gebruik vir nege karakters word slegs vyf akteurs aangewend Gogo verteenwoordig byvoorbeeld die spanning tussen Westerse psigiatrie en Afrika spiritualiteit en is beide igqhira en verpleegsuster Die teks in hierdie publikasie word toegelig deur swart en wit foto s van n werklike speelvlak van die drama soos gesien deur die lens van Izak de Vries en n skrywersnota verklap dat Oupa se toesprake geneem is uit die senaatsdebatte van Piet Odendaal n verteenwoordiger van die Oranje Vrystaat 1974 1980 bydraende faktore tot die geloofwaardigheid en outensiteit van die teks Die skrywer se aanwending van verbeelde werklikheid en drome verbreek die grense van ruimte en tyd wat andersins n beperkende faktor sou wees en betrek die leser by n soeke na identiteit wat universeel tot die mensdom is veral wanneer die soeke deur die konfrontasie met sterflikheid bedreig word Inderdaad n waardige wenner van die ATKV prys vir dramateks 2021 Uitdieperdsebek 9781485314165
.,
Droomwerk By Pieter Odendaal |
9781485314165 |
Afrikaans |
Paperback |
droomverklaring |
droomverklaring grote beer |
droomwereld |
droomwereld eindhoven |
droomwereld amersfoort |
droomwereld synoniem |
droomwereld oisterwijk |
Droomwerk book |
Droomwerk booking |
Droomwerk booklet |
Droomwerk booker |
Droomwerk bookworm |
Droomwerk bookkeeping |
Droomwerk pdf |
Droomwerk pdf editor |

Droomwerk booker
Wenner van die Woordveertjie vir beste dramateks in 2021