Die papie roer en ek word digter By Ingrid Jonker

Ingrid Jonker debuteer in 1956 met die bundel Ontvlugting daarna volg Rook en Oker 1963 en haar derde en laaste bundel Kantelson word postuum in 1966 gepubliseer In hierdie versamelbundel word Jonker se drie bundels opgeneem Prof Louise Viljoen n kenner van Jonker se werk bespreek in haar inleiding tot die versameling die belangrikste eienskappe van Jonker se po sie om vir die leser n oorsig oor en insig tot Jonker se werk te gee Viljoen wys verder op die motiewe waarmee verskeie hedendaagse digters in gesprek tree en reageer op Jonker se werk wat dui op die voortgesette belang en invloed van haar po sie Die papie roer en ek word digterDie papie roer en ek word digterJonker pronounced y n ker grew up with her mother grandmother and older sister Anna Her father Abraham never wanted to believe that she was his daughter and that Beatrice Ingrid s mother had had an affair Unfortunately Beatrice was fairly unstable emotionally and although she was taken up in a mental institution she died of cancer when Jonker was 11 years old At the time the women had moved from the family farm to Strand and from there to Gordonsbaai where the girls were attending school Their father came to fetch them and they had to leave their beloved grandmother behind for a stepmother After matriculating at an English high school Jonker got married to Pieter Venter in 1956 Their daughter Simone was born the followi Jonker pronounced y n ker grew up with her mother grandmother and older sister Anna Her father Abraham never wanted to believe that she was his daughter and that Beatrice Ingrid s mother had had an affair Unfortunately Beatrice was fairly unstable emotionally and although she was taken up in a mental institution she died of cancer when Jonker was 11 years old At the time the women had moved from the family farm to Strand and from there to Gordonsbaai where the girls were attending school Their father came to fetch them and they had to leave their beloved grandmother behind for a stepmother After matriculating at an English high school Jonker got married to Pieter Venter in 1956 Their daughter Simone was born the following year In 1961 the marriage ended in divorce By this time Jonker s debut Ontvlugting had already appeared in print In 1963 Rook en Oker appeared and she was awarded the Afrikaans Imprint Book Trade prize for it Jonker used the prize money to travel overseas but this ended in disaster She met up with her then lover site_link Andr P Brink in Barcelona By the time they went to Paris the relationship had become a see saw of fighting and making up She ended up at a mental institution there and was sent back to South Africa Her other lover Jack Cope had gotten wind of Brink and didn t want to pursue his relationship with her any further either. Jonker couldn t find work and was even trying to sell the rights of some of her poetry in order to feed herself and Simone This in addition to the political turmoil apartheid South Africa was in at the time added to her emotional distress and she committed suicide by drowning in the ocean at Three Anchor Bay. Jack Cope was instrumental in having the remainder of her poetry published as Kantelson in 1966 Other than a couple of short stories Jonker was also the author of a drama entitled Seun na my hart site_link DiePapieRoerEnEkWordDigter Ingrid Jonker ProteaBoekhuisIngrid Jonker Soveel gesigte en gedaantes Dogter van n skrywer politikus in wie se o sy immer minderwaardig was ma van n dogter vir wie sy gedigte geskryf het ewe bekend vir kinderlikheid as vir sensualiteit vasgevang in liefdesdriehoek tussen twee liter re reuse in haar po sie n baanbreker en die skepper van die ikoniese Die kind Maar ook die tragiese enigma wat op 19 Julie 1965 haar eie dood tegemoet gestap het by Drieankerbaai. Sy leef voort n Straat in Parys is na haar vernoem Haar gedigte is in verskeie tale vertaal in 2011 is die fliek Black Butterflies ontleen aan die slotwoorde van As jy weer skryf vrygestel verskeie van haar werke is getoonset en talle publikasies oor haar verskyn steeds so onlangs soos 2016 se Vlam in die sneeu by Umuzi en die 2018 biografie deur Petrovna Metelerkamp by Penguin Randomhouse En nou in 2024 verskyn hierdie versamelstuk wat al drie haar bundels Ontvluging 1956 Rook en Oker 1963 en Kantelson 1966 insluit asook inleiding deur Prof Louise Viljoen kenner van Jonker se werk waarin algemene oorsig gegee en temas en motiewe bespreek en deur middel van voorbeelde toegelig word Amper sestig jaar na haar dood ontroer die tragies profetiese woorde aangaande haar dood My lyk l uitgespoel in wier en gras op al die plekke waar ons eenmaal was 43 uitgespoel deur die see een lyf met die wier en bamboes wat slinger en water wat tier 64 Timmerman bou aan kis Ek maak my gereed vir die niks 103 haar ewige soeke na liefde Om jou te vind en fluist rend te bely Daar kan geen haat wees tussen jou en my 47 Waar slaap my liefde wie stil sy verdriet en sal ek my liefde my liefde weer vinde 70 Ek het gaan soek na my eie hart 81 en haar verliese Die kind in my het stil gesterf 46 die liefde s niks anders as die verlange 93 ek volg net my hartseer 95 steeds.Tydloos Uitdieperdsebek Poetry

Die papie roer en ek word digter By Ingrid Jonker
9781485315414
Afrikaans
Paperback
.