Sy is Veilig By Emma van der Walt

Book Sy is veiligheid Daagliks betree hulle die donker w reld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van di euwel te red Hierdie meisies word dan met liefde en leiding n nuwe begin gebied Sy is Veilig SyIsVeilig Emma van der Walt LucaMensehandel is n matrjosjka stel misdade ontvoering bedrog aanranding verkragting selfs moord En weens mengelmoeskardoes van onge rgheid onkunde korrupsie en vooroordeel is ontwikkelende lande die ideale teelaarde vir hierdie gruwel Emma van der Walt is pastor en die stigter van die niewinsgewende organisasie Brave to love wat ten doel het om slagoffers van mensehandel te bevry en tweede kans in die lewe te gee deur middel van rehabilitasie en opleiding In hierdie boek deel sy die ware verhale van vroue sommige kwalik meer as kinders wat haar pad in hierdie verband gekruis het Kenmerkende patroon vorm wanneer die individuele gevallestudies bestudeer word Die teiken word ge dentifiseer wanvoorstellings word as lokaas gebruik en die slagyster klap volledig toe Die teikens wissel maar het altyd een ding in gemeen naamlik behoefte hetsy materieel of emosioneel Die wanvoorstelling beloof om hieraan te voldoen dis dikwels beloftes van vaste inkomste vir armes of vleitaal vir eensames Daarna word die teiken ge soleer paspoorte en identiteitsdokumente word afgeneem dwelms word verskaf dikwels afgedwing om afhanklikheid te verseker en vals beloftes van vergoeding of blatante dreigemente maak van die slagoffer gevangene so seker as wat sy in letterlike sel wat wel soms gebeur toegesluit word As teoretiese voorbeeld X is veertien jaar oud Haar ma is enkelouer wat lang ure werk om finansieel te oorleef Y bevriend haar op sosiale media en gee voor dat hy n simpatieke jong man van agtien jaar oud is Hy maak beloftes van omgee en versorging en oorreed haar om hom in die geheim te ontmoet Hy verkrag en verkoop haar aan pimp met naam soos Dazzle Striker Fancy Man of Slick Sy begin dwelms gebruik wat in oorvloed verskaf word om die pyn te verdof Sy word nie fisies opgesluit nie maar dreigemente dat haar ma gemartel of vermoor sal word en haar eie dwelmafhanklikheid hou haar effektief gevange Daar is verskeie variasies op die tema Beloftes van werk aan lede van arm gemeenskappe sogenaamde blessers ouer welgestelde mans wat jong meisies oorlaai met geskenke in ruil vir seksuele beskikbaarheid gedwonge huwelike om verblyfreg aan onwettige immigrante te verseker en instansies selfs kerke wat as front vir mensehandel en geldwassery dien Benewens die gevallestudies sluit die boek ook wenke om kinders te beveilig en waarskuwingstekens te herken kritiese bespreking rakende die dekriminalisering van die seksbedryf die rol van vroue as medepligtiges en meer inligting oor Brave to love in Die publikasie is ook in Engels beskikbaar as She is safe Uitdieperdsebek Paperback
Sy is Veilig By Emma van der Walt
0637003438
9780637003438
Afrikaans
Paperback
Book Sy is veiligheidsschoenen
Book Sy is veilig leren
Book Sy is veilig thuis
Book Sy is veiligheidsschoenen lima
Book Sy is veiligheid
Book Sy is veiligheidsschoenen outlet
Book Sy is veiligheidshek
Book Sy is veiligheidscentrum
Sy is Veilig book
Sy is Veilig booking
Sy is Veilig booklet
Sy is Veilig booker
Sy is Veilig bookworm
Sy is Veilig bookkeeping
PDF Sy is veilig
Sy is Veilig.

,

Sy is Veilig book

Emma van der Walt is n pastor n ma en eggenoot en n vrou van God Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie BRAVE TO LOVE