Die Hoeke van 'n Wind (Afrikaans Edition) By Anescka Thomas

Die verhaal van vier meisies wat skielik gedwing word om die harde werklikhede van die lewe in die gesig te kyk is aangrypend en word vertel in n vars onderhoudende styl. Anescka slaag daarin om die emosies vrese en verwondering van Mia en haar sussies grafies neer te pen Haar ontdekking van die verantwoordelikhede van volwassenheid die ekstase en verwarring van liefde die angs en ontsteltenis rondom die verhouding tussen haar ouers en grootouers word werklik gemaak vir die leser in n lewendige verteltrant wat dit moeilik maak om die boek neer te sit Die Hoeke van n Wind Afrikaans Edition.