Leer my kenza
Marina wil so graag n sorgelose jeug h maar geld of eerder die gebrek daaraan staan in haar pad Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in Riaan is n musikant en n groot geleentheid wag vir hom in Amerika Hy weet dus n langtermynverhouding met Marina is buite die kwessie Maar hy gebruik die kans om haar anders te laat kyk na lles in die lewe In die proses stamp hulle koppe maar vind mekaar ook onweerstaanbaar Intussen kruip die datum nader wanneer Riaan na Amerika moet terugkeer Gaan hy sy groot droom vir Marina laat vaar Of gaan Marina instem tot n onkonvensionele re ling Leer my ken Afrikaans Edition Resensie van Leer my ken deur Louise Van der MerweWanda HartzenbergOor die boek Marina wil so graag n sorgelose jeug h maar geld of eerder die gebrek daaraan staan in haar pad Dan stap haar buurvrou se broer Riaan by haar lewe in Riaan is n musikant met n groot geleentheid wat vir hom in Amerika wag Hy weet dus n langtermynverhouding met Marina is buite die kwessie maar hy gebruik die kans om haar anders te laat kyk na lles in die lewe In die proses stamp hulle koppe maar vind mekaar ook onweerstaanbaar Intussen kruip die datum nader wanneer Riaan na Amerika moet terugkeer Gaan hy sy groot droom vir Marina laat vaar Of gaan Marina instem tot n onkonvensionele re ling Resensie Ek het die storie baie geniet Dit was inderdaad stoom werdig en tien teen een die mees eksplisiete tonele wat ek nog in n romanza teegekom het veral in Afrikaans Tog is dit nerens goedkoop bar of afsittend nie Ek is nie een van die mense wat 50 Shades of Grey geniet het nie ek het al drie boeke gelees net omdat ek soos soveel ander nie kan wegkyk van n treinongeluk nie Hierdie was veel meer my styl. Hoe leer je je collega's beter kennen Ek was gek oor die musiek trivia wat in die storie ingebou is Bravo daarvoor Ek het nooit geweet van Axel nie baie interessant Die boek het daarin geslaag om as ontspanning te dien en boonop weet ek nou iets wat ek nie voorheen geweet het nie Bravo Louise Van der Merwe Aantal bladsye 129Gepubliseer op 1 Maart 2024 Leer my ken Afrikaans Edition
Leer my ken (Afrikaans Edition) By Louise Van der Merwe |
1779875029 |
9781779875020 |
Afrikaans |
129 |
Kindle Edition |
Book Leer my ken meaning |
Book Leer my kenilworth |
Book Leer my kennel |
Book Leer my kentish town |
Book Leer my kentucky home lyrics |
Book Leer my kennedy |
Book Leer my kentlands |
Book Leer my kendall hunt |
Book Leer my kendrick lamar |
Leer my ken books |
Leer my ken book pdf |
Leer my ken book series |
Leer my ken book review |
Leer my ken book 2 |
Leer my ken booking |
