Skuilplek vir die Liefde (Afrikaans Edition) By Johan de Nysschen

Lieze word deur die polisie by n hotel aan die kus versteek omdat sy die leier van n transitoroofbende kan uitken Maak jouself onsigbaar Moenie aandag trek nie Daar is nie tyd om jou te leer om jouself te verdedig nie Die beste plan is om in n verkleurmannetjie te verander en met die agtergrond saam te smelt Dit was die laaste woorde van die polisieluitenant voordat die ligte vliegtuig naby die strandhotel opgestyg en bokant die bome weggeraak het Barry is die man met die lang blonde hare wat moet toesien dat almal op die terrein veilig is maar daar is iets omtrent hom wat Lieze pla As sy haar rug draai is hy daar en dit dra by tot haar vermoede dat daar dalk t g iemand is wat weet wie sy is en moontlik net wag vir n geleentheid om haar stil te maak Skuilplek vir die Liefde Afrikaans Edition

Skuilplek vir die Liefde (Afrikaans Edition) By Johan de Nysschen
0796153035
9780796153036
Afrikaans
149
Kindle Edition
Skuilplek vir die Liefde (Afrikaans Edition).