Bloedsomer (Afrikaans Edition) By Sidney Gilroy

Bloedsomer fiction

Dis nie al nie Sy kan n straler land Weereens r rig Daar was soveel goed wat my op my tande laat kners het Mnr Gilroy moet sy proefleser en redakteur ernstig aanspreek KnieG was die irriterendste een Ek weet dis n wisselvorm maar knie is die meer aanvaarbare variant Daar was sinne wat ek verskeie kere moes lees omdat dit net nie sin gemaak het nie Ek kan nie my teleurstelling in woorde uitdruk nie Die eerste drie boeke was goed geskryf met lekker Suid Afrikaanse stories en oortuigende karakters Ek sal nie weer een van Sidney Gilroy se boeke koop nie Sidney Gilroy Bloedsomer Sidney Gilroy HumanEnRousseauNie almal wil huisie by die see h nie As jou siel verknog is aan die Vrystaatse vlaktes.

Bloedsomer pdffiller

Petunia Moraleng voormalige stasiebevelvoerder op Parys is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haarself as die hoofondersoeker in n raaiselagtige moordsaak Wat het Die Clowns n Russiese skeepskaptein en die matriag van die vooraanstaande Heemstra familie se testament gemeen En waar kom die albaster in die eerste slagoffer se hand vandaan Bloedsomer Afrikaans Edition Sidney Gilroy is n projekbestuurder in die ingenieursbedryf wat sedert 2015 deeltyds as stokperdjie skryf. Bloedsomer ebook Bloedsomer (Afrikaans Edition)Hierdie is nou regtig meesterlike misdaadfiksie Nie dat ek n kenner is van die genre nie maar ek het nooit gevoel of Sidney Gilroy met my as leser speletjies speel om my op dwaalspore te lei nie Sy karakters is so goed gedoen en sy skryfstyl heerlik vermaaklik al is dit n ernstige temas Selfs die uiters relevante onderwerp van genadedood wat nou wye publisiteit kry word vlugtig aangespreekEk het die Sollie Mthembu reeks geniet maar ek sien uit daarna dat Petunia binnekort n knievervanging kry sodat Sidney vir ons n opvolg kan skryf Hopelik sal sy haarself dan ook weer opwerk na haar vorige rang Sidney Gilroy Anders as by die romanse waar daar gewoonlik naas die twee hoofkarakters dalk n antagonis betrokke is en hoogtens n paar randkarakters leen die spanningsverhaal of krimi hom uitstekend daartoe om n uitgebreide karakteraanbieding te h Bloedsomer illustreer hierdie stelling deur en deur Petunia is n nuweling op Mooibaai en saam met JP maak hulle die kern uit van die wetstoepassing op die dorp Maar dan is daar n bre spektrum van rolspelers wat insluit die vooraanstaande Hiemstra gesin hulle werknemers bendes selfs Russiese se lui. Bloedzomer 1997 Die verhaal is goed geposisioneer in n relevante tydsgees in die nadraai van die pandemie die bendeaktiwiteite in die Suid Kaap die altyd toenemende haweloses en die oorlog in Oekra ne Geestesgesondheid kom ook onder die loep met n belangrike karakter wat manifesteer met dissosiatiewe identiteitsversteuring. Bloedsomer ebook Die komplot is nogal bisarre maar uiters boeiend Die gestroopte taalgebruik van die skrywer maak dit maklik om bladsy na bladsy byna moeiteloos te verslind Stellings soos Voorheen was daar n druptoestel maar haar ma se are het onder die veloppervlak verdwyn en na binne gevlug Amper soos haar teenwoordigheid wat nou rens agter haar dowwe o skuil p 228 van die e boek onderstreep die feit dat Sidney Gilroy n puik skrywer is een wat ek nou eers ontdek het. Bloedsomer pdf24 Die afloop van die krisisgebeure en spesifiek die optredes van Petunia en JP wou vir my onrealisties voorkom totdat ek besef het dat mens neig om te meet aan televisie en film waar swat spanne soos vanuit die niet verskyn en situasies ontlont Trouens Petunia herinner haarself dat daar geen hulp op Mooibaai of omstreke beskikbaar is nie As n krimi jou koppie tee is kan jy gerus bel in hierdie een. Bloedsomloop hart Die storie het al die elemente om dit n interessante speur verhaal te maak met n vroue hoofkarakter wat die speursaak aandryf maar tog moes ek myself dwing om die storie klaar te maak. Bloedsomer pdf converter Ek voel asof Petunia maar enige polisie karakter kon wees sy het tot my spyt niks nuuts aan die storie geleun nie Meeste van die karakters was baie steriotipies en die daar was nie plek gelos vir enige spanning of verraassings nie want mens weet baie gou waar die storie heen mik Sidney Gilroy Bloedsomer Sidney GilroyAfikaans en ek het n nuwe gunsteling speurder Petunia Maroleng is n wonderlike karakter wat Sidney Gilroy vir ons geskep het en in Bloedsomer wys sy haar staal Ons het Petunia in Vlam leer ken nie heeltemal as die mens wat ons weer in Bloedsomer raakloop nie Dit is wat tronkstraf kan doen Mooibaai ver van haar geliefde Vrystaat is waar sy haarself sal moet bewys Die slaperige vakansiedorpie word wakker geruk deur die moord op twee jong vroue en Petunia en haar nuwe spanmaat JP word getaak met die oplos van die moorde Maar hierdie twee moorde is maar net die bokant van die ysberg van n internasionale operasie van afgryse n Heerlike span nuwe karakters vul die bladsye van die boek Sommige van hulle wek n teerheid in jou soos Monya en ander soos Jakes vul jou met weersin Maar dit is juis die diepte wat in meeste van die karakters geskep is wat my opgeval het in die boek Niemand is regtig eenvlakkig nie en in almal skuil die menslikheid wat in elkeen van ons is Die Arno karakter is natuurlik geweldig interessant op sy eie en wys by uitstek die speling tussen die goed en kwaad Die baie resente temas van mensehandel en orgaandiefstal word duidelik ondersoek Die kwessie van die massas haweloses vorm die spilpunt waarom alles draai Die ingewikkelde werking van families en die skade wat geheime in families veroorsaak word ook duidelik ondersoek Die knap teenstelling wat die skrywer stel tussen die twee vader figure van Boetiger Heemstra en Oliver Moraleng Petunia se instaan pa het my opgeval en is n hoogtepunt in die boek Bloedsomer is soos n Pretoria donderstorm dit broei lank en bedompig en bars uit met n hengse geraas donderweer weerlig en sommer hael in n ontknoping wat ver buite jou verwagtinge is Beide Petunia en JP bewys hul staal as speurders en dienaars van die gereg wat ander voor hul stel Die soort SAP personeel wat ons almal graag glo bestaan nog Dit is n voortreflike krimi wat alle verwagtinge oortref het selfs as was hulle hemel hoog na Gilroy se drie vorige boeke Sidney Gilroy As Bloedsomer n fliek was het dit net op video uitgekom In vergelyking met sy vorige boeke is hierdie n totale teleurstelling Die karakters is vlak onoortuigend met min of geen persoonlikheid Sulke clich s Petunia was in die tronk en sy is steeds in die polisie Ek weet dis Suid Afrika maar r rig Maar moenie worry nie is die blou eenvoudig oorweldigend Veral as jy teen jou sin en as straf vanuit jou geliefde heimat in die binneland na die kus moet verskuif Petunia Moraleng is nie be ndruk met Mooibaai nie In Parys Vrystaat was sy kaptein in die polisie naby haar mense Nou is sy intreevlak konstabel in Mooibaai Dis Desembervakansie maar sy moet werk sy sukkel om bekostigbare verblyf te kry haar probleem knieg haal streke uit dis onbeskof warm haar senior speursersant JP Hendricks se energie asof met gloeiende stuk houtskool in die hol is uitputtend en twee verminkte lyke verdryf die laaste silwer randjie van haar donker wolk Spannings en speurverhale gooi gereeld vals leidrade in die rigting van die leser Hier is dit nie die geval nie inteendeel Die leidrade is almal relevant maar so uiteenlopend dat dit enige volbloedleunstoelspeurder na notaboek sal laat gryp om diagramme te begin teken Want om gevalle speurder huis vir haweloses grotbewoner rykmanseun Russiese skeepskaptein gevreesde bende met die misleidende naam Die clowns vermiste testament en grillerige pastoor met mekaar te verbind vereis vernuf Die spanningslyn bly snaarstyf tydspronge en perspektiefwisselings verseker volgehoue aandag en die geleidelike ontknoping neem soos legkaart vorm aan Die roman het egter veel meer om die lyf as sterk spanningselement Subtiele humoristiese beskrywings soos Dominee Robertson is kort man wat lyk asof hy die bolaag van sy bleskop in tragiese insident met plat graaf verloor het 83 verskaf deurentyd vermaak Fyn spel met die leser is eweneens bron van pret anagram word baie subtiel en akkuraat aangewend om groter prentjie te vergestalt en die voornaamkeuses van twee terloopse helde naamlik Fanie en Melanie herinner aan die eertydse Huisgenoot hulpartikels met dieselfde naam Twee beskrywings een van n bejaarde surrogaatpa wat met groot sorg kerrie afval en stampmielies op geleende gasstofie kook en die ander die van dogter wat vir oulaas by haar sterwende ma waak is knop in die keel evokatief en verleen addisionele diepte aan die teks Relevante eietydse temas verseker outensiteit korrupsie mensehandel gebrekkige regsisteem huishoudelike geweld seksuele misbruik en bendeaktiwiteite speel sentrale rol Daar kan hare gekloof word oor klein jakkalsies Wanneer perseel deursoek word word visenteringslasbrief benodig nie beslagleggingsbevel nie 145 en dissosiatiewe identiteitsversteuring is nie wisselvorm van skisofrenie nie 261 maar dit doen geensins afbreuk aan die leesgenot nie Die skrywer het as spanningsverhaalskrywer bekendheid verwerf met Sollie Mthembu as hoofkarakter In hierdie roman is Petunia aan die stuur Die vraag kan dus gevra word of Sollie geliefd soos wat hy is se raklewe verby is Hierdie leser dink nie so nie Internasionaal het Michael Connelly n soortgelyke roete gevolg met Harry Bosch en Mickey Haller en plaaslik ook Rudie van Rensburg met Kassie Kasselman en Carl Bester Petunia Moraleng se storie is nog lank nie klaar nie maar Sollie Mthembu s ook nie NB Uitgewers Publishers Uitdieperdsebek Sidney Gilroy Misdaadfiksie soos net Sidney kan skryf lekker langnaweek leesstof Hier en daar wel bietjie dik vir daalder Konstabel Petunia het my verbaas met haar avonture seer knie en al Maar dis fiksie so wie gee om Sidney Gilroy

Bloedsomer (Afrikaans Edition) By Sidney Gilroy
0798184221
9780798184229
Afrikaans
348
Kindle Edition
bloedzomer 1997
bloedzomer van 1997
bloedsomloop
bloedsomloop mens
bloedsomloop hart
bloedsomloopstelsel
bloedsomloop verbeteren
bloedsomloop schematisch
book bloods merseycare
Bloedsomer book
Bloedsomer booking
Bloedsomer booklet
Bloedsomer booker
Bloedsomer bookworm
Bloedsomer bookkeeping
.

: Bloedsomer ebook3000 Bloedsomer is uitgegee deur Human Rousseau n druknaam van NB Uitgewers Sidney Gilroy Hierdie is my 4de boek van Sydney Gilroy en ek reken dis my laaste een