Hemel en aarde en ons (Afrikaans Edition) By Zirk van den Berg
197 Hierdie stelling is besonder veelseggend gegewe die gefragmenteerde aard van die aanbieding Sonder enige hoofstukke maar met duidelike identifiseerbare en afwisselende derdepersoon vertellers word die gebeure in Kolmanskop aan die begin van die vorige eeu verhaal Die eerstepersoon verteller wat die roman open verskyn deurlopend tussen die ander vertellers maar word nie ge dentifiseer nie Ek onthou flardes weet nie aldag waar wat inpas nie of wie dit was wat dit of dat kwytgeraak het nie p 111 Die verhaal moet met aandag gelees word want wat in hierdie werk ni ges word nie is net so belangrik as dit wat wel duidelik gestel word Die storie is ryk aan gebeurlikhede en ryk aan interessante karakters en besondere beeldspraak Die w reld hier rond is net hemel en aarde Die grond l vir dood maar die lug wil iewers anders wees Die wind is haastig om weg te kom p. EBook Hemel en aarde en onstream 35 Dokter Alexandra Stackelberg word by die diamantmyn op die dorpie aangestel maar die bedryf van die x straalmasjien om diamantdiewe vas te trek word haar prim re plig eerder as om siekes te versorg Die lot van desperate myners wat deur die sand soek na diamante raak haar op besondere wyse wat persoonlike wroeging veroorsaak en haar in konflik bring met die mynbaas Hans Peter Kranz. Book Hemel en aarde en onsolve Toe ek die laaste woorde lees was die versoeking groot om weer van v r af te begin net ingeval ek iets van waarde misgelees het n Baie uitsonderlike roman met baie verhoudingskwessies maar ook met stukke historiese feite bygewerk soos die uitbreek van die eerste W reldoorlog en die groot griep selfs n onopgelosde moord Hemel en aarde en ons die nuwe roman deur bekroonde skrywer Zirk van den Berg is uitgegee deur Queillerie n druknaam van NB Uitgewers Zirk van den Berg HemelEnAardeEnOns Zirk van den Berg QueillerieOoreenkomstig ou bygeloof behoort niemand skulpe in hulle huise toe te laat nie Die see sal terugneem wat syne is Kolmanskop illustreer hierdie bewering ten opsigte van sand die woestyn het teruggeneem wat syne was Hierdie verganklikheid word effektief in beide die titel en teks ge llustreer waar eens slegs die hemel en aarde was was daar wel vir kortstondige oomblik ook hemel en aarde en ons net om terug te keer die oorspronklike slegs die hemel en die aarde 35 en 180 Eeu gelede was die einste Kolmanskop egter opkomende diamantgebaseerde nedersetting die oorlogswolke van 1914 kwalik meer as spikkel op die verre horison In die fiktiewe werklikheid van hierdie roman was Hans Peter Kranz die mynbaas die ongekroonde koning van die ontwikkelende dorpie Hy het nie net die septer oor sy eie huis en vrou Mathilda geswaai nie ook sy tweede in bevel Andreas Bl chner en sy aanvallige jong vrou Emilie is as sy onderdane geag en behandel Gebruiksvoorwerpe Speelgoed Die aankoms van Dokter Alexandra Stackelberg het in meer as een opsig beroering veroorsaak Haar bedrewenheid met die r ntgenmasjien moes potensi le diamantdiewe identifiseer en ontmasker maar haar teenwoordigheid se eggo s sou ver in die toekoms weergalm van die afgeskeepte polisiekantoor beman deur die inkennige Dirk Wiegand tot by ruiterlose perd se terugkeer uit die woestyn vermiste diamante en koelbloedige moord Daar is geen formele hoofstukindelings in die roman nie maar wel duidelik afgebakende perspektiefwisselings Aan die een kant is daar die chronologiese derde persoon narratief wat die gebeure in Kolmanskop navigeer en aan die ander kant is daar onge dentifiseerde eerste persoon verteller wat vanuit die toekoms fokaliseer Die gevolg van hierdie tegniek is tot voordeel van die leser beide mikro en n makroblik word verskaf terwyl die terugskouende perspektief teenoor die teenswoordige die realiteit van vloeibare moraliteit oopvlek Die eerste persoon verteller se narratief is bykans outobiografies maar nie streng chronologies nie Die verteller bely Eerder as n eenvoudige lyn van geboorte tot dood is my lewensloop vervleg met alle ander 9 Analoog aan die r ntgenmasjien wat verby die beskerming van klere en vel dring ervaar die verteller ook toenemend uitgebreide kennis wat vir andere verborge is die vermo om die innerlike mens te kan waarneem Hierdie metamorfose van beperkte tot uitgebreide kennis het egter ontnugtering tot gevolg die hart van die mens die keuses die moraliteit en die gewaande uniekheid blyk onrusbarend soortgelyk te wees wanneer die uiterlike afgestroop word Jy is gelukkig is jy aan stukkie van jou unieke karakter kan klou sodat jy nie heeltemal in die bondel verdwyn nie 25 Die werklike aard van uniekheid word eerder gevind in die vloeiende aard van die self die teenswoordige persoon teenoor die verlede persoon Die persoon wat ek is en die persoon wat ek was het dieselfde naam Maar is ons identies 105 Die ondersoek na moraliteit en die wisselende aard daarvan is reeds in die Siegfried Brock trilogie deur die skrywer ingespan maar dit word stap verder geneem en van verdere vermomming ontbloot in hierdie roman Die deurpriemende x straal verklap dat wetgewing n krom en skewe riglyn is wat homself dikwels aan die verkeerde kant van regverdigheid bevind 202 en dat reguit lyne inderdaad soms met krom stokke getrek kan word Uitdieperdsebek Zirk van den Berg
Dat die dokter wat mynbaas Hans Peter Kranz aangestel het al die tyd n vrou is het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops Dokter Alexandra Stackelberg kom om die x straalmasjien by die diamantmyn te bedryf hoofsaaklik om diamantdiewe vas te trek Soos Kolmanskop se mense deur die sand sif na diamante so sif een van hulle later jare deur herinneringe op soek na sekerheid en die waarheid agter een van hulle se dood Hemel en aarde en ons Afrikaans Edition Zirk van den Berg is a bilingual author English and Afrikaans who writes across different genres He has won four significant literary awards in Afrikaans His crime novel n Ander Mens won the inaugural kykNET Rapport Prize for best filmable book an award he won a second time with his urban fable Ek Wens Ek Wens This book also won the overall fiction award at this event not long after the book was honoured with the WA Hofmeyr Prize for Afrikaans fiction Four of his books appeared in both Afrikaans and English one only in English and three only in Afrikaans His first book was a collection of literary short stories followed by a short historical novel both in Afrikaans In 2004 Random House New Zealand published Nobody Dies a c Zirk van den Berg is a bilingual author English and Afrikaans who writes across different genres He has won four significant literary awards in Afrikaans His crime novel n Ander Mens won the inaugural kykNET Rapport Prize for best filmable book an award he won a second time with his urban fable Ek Wens Ek Wens This book also won the overall fiction award at this event not long after the book was honoured with the WA Hofmeyr Prize for Afrikaans fiction Four of his books appeared in both Afrikaans and English one only in English and three only in Afrikaans His first book was a collection of literary short stories followed by a short historical novel both in Afrikaans In 2004 Random House New Zealand published Nobody Dies a crime story set in South Africa New Zealand Herald named it one of the top five thrillers of the year the only local book on the list Nobody Dies was republished as ebook in 2011 The Afrikaans translation n Ander Mens appeared in South Africa in 2013 An action comedy based on this book had a theatre release in 2019 His historical novel Half of One Thing was published by Penguin South Africa in 2014 along with the author s own Afrikaans translation Halfpad Een Ding No Brainer a darkly humourous mystery that falls somewhere between Kinky Friedman and K. Thriller Hemel en aarde en onslow C Constantine in style appeared as ebook only in 2011 A historical novel Parts Unknown was published in 2018 again in both languages Its sequel appeared only in Afrikaans as Tweegevreet in 2020 The English version of his award winning Ek Wens Ek Wens appeared in New Zealand and Australia in 2020 as I Wish I Wish Zirk van den Berg has translated three Wilbur Smith novels into Afrikaans two novels by Philip Kerr as well as cricketer A[1]
Hemel en aarde en ons (Afrikaans Edition) By Zirk van den Berg |
0795802692 |
9780795802690 |
Afrikaans |
202 |
Kindle Edition |
Book Hemel en aarde en onsite |
Book Hemel en aarde en onselen |
Book Hemel en aarde en onstage |
Book Hemel en aarde en onstream |
Book Hemel en aarde en onscreen |
Book Hemel en aarde en onstar |
Book Hemel en aarde en onset ma |
Book Hemel en aarde en onside |
Book Hemel en aarde en onsolve |
Hemel en aarde en ons book |
Hemel en aarde en ons booking |
Hemel en aarde en ons booklet |
Hemel en aarde en ons booker |
Hemel en aarde en ons bookworm |
Hemel en aarde en ons bookkeeping |
Tussen die stories kwispel die waarheid p.B de Villiers s autobiography site_link .