Donkertyd: My naam is Tina (Afrikaans Edition) By Mariël le Roux

Donkertyd kindle unlimited

Wanneer vrees die verhouding tussen pa en dogter oorheers trek die vorentoe kyk op die lewe vir Tina Joubert skeef Sy is tot haar misnoe vernoem na haar ouma Geertina op haar beurt troosnaam vir haar vader Geerton wat in diepe droefheid versink het by die aanhoor dat daar nie vir hom manlike erfgenaam sou wees nie Vir die mense na aan haar word sy Tina haar pa egter volhard met Geertina. Donkertyd epubor Tina vertel die verhaal van haar pad saam met haar pa Servaas haar ma Annie en haar broer Sarel vyf jaar ouer as sy die sondekind van haar pa en ma op die plaas Die Laagte waar vyf geslagte Jouberts reeds jare lank bestaan maak Tina se grootste sonde waaraan sy dikwels herinner word is dat sy dik is sy en haar ma vreet heeldag. Donker design Servaas is karakter vol teenstrydighede Tuis is hy bullebak buite die grense van die plaas raak hy opdringerig joviaal Vergewe jul Pa maan Annie telkens wanneer Servaas sy onbeteulbare woede op sy kinders uithaal sy kindertyd was donker Annie sag mollig en getrou aan haar huwelik en haar man het skynbaar haar lot aanvaar Wanneer Tina byvoorbeeld een oggend haar ma Wanneer kry ek boetie of sussie kom Servaas onverwags by die agterdeur in en Nie solank ek langs seekoei slaap nie Tina wil veearts word Haar pa weier om geld te gee jou ma het jou mos al klaar geleer om varke vet te voer Gaan vang vir jou dokter Sy sien wel uitweg weg van die plaas en Servaas af om dak oor haar kop te kry geld in haar sak en om student te wees sy word verpleegster. Donker de nacht Maar boelies bly boelies varke bly varke dit wee Tina n haar ma in Tina se eerste jaar weg van die huis sterf En haar pa bly haar pa veral toe sy liefdeslewe vlerke kry Donkertyd My naam is Tina Afrikaans Edition Na my mening is dit onmoontlik om nie ten seerste betrek te word by hierdie verhaal soos oorgedra by monde van Tina nie Tina is slegs sewe jaar oud wanneer die verhaal begin in 1966 Die onskuld van haar vrae en opmerkings klop uitstekend met haar ouderdom Teen 1976 kan die leser haar ouer word en ontnugtering duidelik hoor in haar stem Seker een van die mees ongure karakters wat ek al raakgelees het is Servaas die bullebak pa van Tina en Sarel en man van die saggeaarde Annie Die titel word ontleen aan die donker kinderjare wat Servaas geken het op die erfplaas Die Laagte in die Boland Die geskiedenis van die vernielde seuntjie wat sy toevlug vind op die buurplaas Den Helder die plaas van Annie se mense wil by tye n mens se hart versag maar wanneer hy sy gesin emosioneel aftakel sy seun aanrand wyk enige simpatie Selfs Tina erken Ek weet ek behoort hom te vergewe maar hy gee my nie die geleentheid nie p. Donkertyd booking 245 Uiteraard het die swaar waaraan die karakters dra tot gevolg dat die roman nie lighartig is nie Sarel sukkel van kleins af met angsaanvalle en Tina meet alle mans as synde s s haar pa al dan nie Dit is eers wanneer Arno op die toneel verskyn dat daar n beduidenis van humor is Ek het veral die insident met die braaiers en die donderstorm baie geniet Wat in die halfmaan buite op die werf gebeur is soos n agterlynbeweging in rugby p 250 Ek het vantevore nog slegs Mieke gelees van hierdie skrywer Donkertyd het my respek vir die skrywer Mari l le Roux bevestig en maak dit vir my des te meer hartseer dat hierdie die laaste boek uit haar pen is Maar baie dankbaar dat hierdie verhaal nou in die hande van die leser is soos sy dit wou h alias haar dogter Mar Lategan. Donkertyd kindle unlimited Donkertyd My naam is Tina is uitgegee deur Lapa Uitgewers en is aanlyn beskikbaar en in goeie boekwinkels Kindle Edition Donkertyd Mari l le Roux LapaDaar word agter die hande gefluister dat die seuntjie twee ouer sussies gehad het maar dat hulle dood is en dat dit sy ma se skuld is En vandat sy jonger sussie ook dood is l sy ma heeldag in donker kamer ontken dat sy seun het en blameer sy pa vir die laaste kleintjie se dood Sy pa se beste twee vriende is die bottel en sy vuurwapen waarmee hy selfs ter wille van verbitterde dronkmanspret na sy verwaarloosde en vereensaamde seuntjie skiet Sy enigste troos is die warm rug van een van die werkerskinders waaragter hy saans wegkruip later die bankie op die stoep wat die goedhartige bure vir hom uitsit om op te slaap wanneer hy deur die grensdraad klim en vlug van die donkerte in sy ouerhuis Dieselfde donkerte wat in N. Donker dronten P van Wyk Louw se woorde saam met hom sou vlug na hom vanuit die spie l sou terugkyk deel van sy wese van sy ondergrond in hom gerank en gevleg In 1966 is Tina sewe jaar oud Sarel vyf jaar ouer is haar sondebroer die een wat in skande gebore is omdat hulle ma die bure van sy kinderjare se dogter nie haar bene toe kon hou nie Hulle pa het die eerbare ding gedoen en met haar getrou Aldus hom Servaas Die bullebak die mannejagter die een met die kwetsende tong die een wat die donkerte binne hom dra Dalk het sy kindertyd hom ingehaal so oor die jare en kon hy later die kwaad nie uit sy gestel en sy siel en sy brein kry nie 129 Desnieteenstaande kennis van die verlede wat bisarre gedrag in die hede minstens gedeeltelik mag verklaar wis niks die wonde toegedien in kindertyd uit nie Vergifnis is moeilik genoeg in die teenwoordigheid van opregte berou maar onmoontlik in die afwesigheid daarvan Tina sou lewenslank die donkerte in haar eie spore sien trap wanneer sy Geertina genoem is pleks van Tina en wanneer daar enige uitspraak is wat as verwysing na haar eertydse oorgewig ge nterpreteer kan word Want Pa Servaas het haar altyd Geertina genoem en neerhalend na haar as seekoei verwys wat nes haar ma net vreet oorgroot en blob vet met dik pens is En Ma het geswyg haar stilte haar enigste wapen Sarel betaal ook lewenslange prys in angsaanvalle te ver weggedryf deur die sambok om ooit die kloof te kan oorbrug Soos die geval was in die skrywer se vorige romans Klara en Die naamlose is Tina eenkantkind die fokaliseerder Die verhouding tussen ouers en kinders en in die besonder die aard van moederskap word egter ook soos in Mieke en Isabella ondersoek Die ma figuur is nie noodwendig deur bloedbande aan die kind verbind nie Servaas het sy beskutting by die bure gevind Tina by die getroue Bettie die in wie se skaduwee haar ma ook veilig gevoel het Donkertyd is verhaal van opstaan en aanbeweeg van losmaak en pligsbesef van vrymaak en heelwording van stilbly tot die dapperheid van die uitdagende stelling My naam is Tina Uitdieperdsebek Kindle Edition

Donkertyd: My naam is Tina (Afrikaans Edition) By Mariël le Roux
0637002989
9780637002981
Afrikaans
300
Kindle Edition
donker design
donker duyvisweg 56
donker def
donker dank
donker drif
donker define
donker dronten
donker de nacht
donker de nacht tekst
Donkertyd book
Donkertyd booking
Donkertyd booklet
Donkertyd booker
Donkertyd bookworm
Donkertyd bookkeeping
Donkertyd: My naam is Tina (Afrikaans Edition).