Vuur AUTHOR Hannes Barnard By Hannes Barnard

Vuurwapen

Hannes Barnard is die jongste van drie broers en die seun van n dominee Tussen 2002 en 2012 is hy woonagtig in Engeland waar hy meestal as projekbestuurder vir n konstruksiemaatskappy werk N dit het hy vir twee jaar in die Seychelle gewerk Hy en sy vrou keer terug na Suid Afrika in 2017 waar hy nou voltyds fokus op sy skryfwerk Halley se komeet is sy debuutroman. Vuursteen Vuur AUTHOR Hannes BarnardEk is intens dankbaar dat ek nie hoef te kies tussen Wolk Roet en Vuur nie Ek is nie n kenner of besonder groot aanhanger van distopiese fiksie nie maar hierdie drie boeke van Hannes Barnard tel beslis onder v n my gunsteling boeke vir jong volwassenes jonges van alle ouderdomme wil ek byvoeg. Vuurmaakset Vuur die derde spannende aflewering oor Rufus en Xandr se wedervaringe nadat die vernietigende wolk hulle in n grot vasgekeer het het my besonder gretig laat lees Dit was dalk net die wete of die hoop dat dinge uiteindelik redelik goed sal uitdraai wat gekeer het dat ek sommer vroeg vroeg my naels begin kou het Dit was maklik om weer die drade op te tel nadat die twee hoofkarakters van mekaar geskei is aan die einde van die vorige boek en die spanning was dadelik weer daar en strykdeur volgehou. Vuurschaal Die patroon van afwisseling tussen die eerstepersoonvertellers Rufus en Xandr word met sukses voortgesit Die desperaatheid van hulle situasie blyk uit opmerkings soos Ons almal is tot n mate deur die wolk verbrand en is deel van die wolk My voete is geanker in die vernietiging wat stadig teen my bene opkruip en my kort voor lank in as sal verander p 106 Dit is Rufus se woorde Xandr is nie minder uitgemergel nie Dalk is ek net moeg vir soek As jy vind wat jy gesoek het word soek onbenullig Maak nie saak hoe lank die vinddeel hou nie p 186 Die verskrikking van die karakters se situasie word tot n mate getemper deur fyn humor meestal by monde van Xandr Julle lyk na ordentlike mense skop ek diep vir tyd soos die rugbyafrigters altyd ges het p 72 Die storielyn is n vernuftige vermenging van wetenskapsfiksie apokaliptiese verbeelding en n mooi liefdesvehaal van twee jong mense wat baie eerstes gedeel het behalwe die belangrikste een wat hulle nog ontwyk. Vuurtoreneiland Lees gerus die hele reeks in volgorde as jy kan Dit sal die tyd werd wees maar daar is genoeg verwysing na die voorafgaande gebeure sodat Vuur selfs op sy eie waardeer kan word ten spyte van ontbrekende detail 224 Vuur Hannes Barnard LapaEnkele weke gelede het klein vonkie op die verkeerde tyd en plek blitsvinnig verwoestende veldbrand in my w reld geword Die wind was stormsterkte daar was tekort aan water digte rook het sig belemmer en die onstuitbaarheid van die vlamme was soos iets uit rampfliek Dae later het stompe nog gesmeul rook het plek plek steeds gehang alles was vol roet en as en die reuk Dit was oral Die karakters in hierdie roman verkeer in soortgelyke maar veel rampspoediger ruimte Die aarde is grotendeels verbrand en verwoes oorlewendes veg nie net onderling wat kos en water betref nie maar ook teen moorddadige vigilantebendes digte rookwolk versluier alles geliefdes is vermis vermoedelik dood en niemand weet wat die toekoms inhou nie Gerugte van veilige toevlugsoord word agter bak hande gefluister Xandr in moedige rooi Mazda Midge vergesel deur die viervoetige Flip probeer sy weg baan na Ithala Die skip waarom Rufus haarself in die Indiese oseaan bevind is op pad na dieselfde bestemming Vuur is die slot van trilogie wat volg op Wolk 2020 en Roet 2021 Die formaat is soortgelyk aan die voorgangers Die hoofkarakters wissel mekaar af in die eerste persoon narratief en die tydperk gedek is relatief kort Die tempo is blitsig en die dialoog veral die interne monolo vermaaklik en humoristies Xandr se aweregse sin vir humor verlig deurgaans die spanning Terwyl hy malkop met mes probeer ontvlug beskryf hy sy ontwykingstegnieke as soos dronk ou op soek na sy karsleutels in bos 21 Die hart van hierdie roman word egter gevind in die deernis waarmee Xandr en Rufus se verhoudingsontwikkeling beskryf word Daar is die onsekerheid van lewenslange vriendskap wat dreig om romantiese rigting in te slaan gepaardgaande met die vrees dat dit die hele verhouding kan vernietig Die tieners se angstigheid en gemoedskommelings word met soveel begrip en outensiteit oorgedra dat dit die leser onwillekeurig by die dilemma betrek Een van die mees aangrypende tonele speel egter af wanneer karakters hulleself en die leser met die vraag konfronteer Wat doen ek met die laaste paar uur van my lewe Vuur is wel die slot van trilogie maar kan alleenstaande gelees word en is aanwins vir die distopiese fiksie genre vir tieners Uitdieperdsebek 224

Vuur AUTHOR Hannes Barnard By Hannes Barnard
0637002113
9780637002110
Afrikaans
224
Paperback
vuurwapen
vuurtoreneiland
vuurwerk compilatie
vuurkorf
vuurjongen en watermeisje
vuurschaal
vuursteen
vuur en rook
Book vuurwerk
Book vuurwapen
Book vuurwerk compilatie
Book vuurjongen
Book vuurjongen en
Book vuurtoreneiland
Book vuurtoreneiland amsterdam
Die elemente van n vuur is suurstof hitte brandstof en n chemiese reaksie Wat is die elemente van die apokalips Wolk Roet Vuur en n chemiese reaksie Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei Rufus is op n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in n w reld wat deur die wolk vernietig is Al wat hy het is Flip die hond en n rooi Mazda Midge Gerugte van n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe Vind mekaar vind skuiling en wat dan Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie is hulle En hoe lank kan mens in elk geval oorleef as alles skynbaar deur vuur verteer is Die kanse om mekaar te vind is egter skraler as om vars water te vind veral as jy gekonfronteer word deur mense wat absoluut enigiets sal doen om te oorleef Hoop is vinnig besig om agter n sluier van roet te verdwyn nie net vir hulle nie maar vir alles en almal Die eerste boek in die reeks Wolk verskyn in 2020 Vuur AUTHOR Hannes Barnard.